Kloktoring

Hierdie artikel handel oor die Vlaamse kloktorings of belforte.

Gent

Die term kloktoring (Belgies-Nederlands: Belfort, Frans: Beffroi of Belefroi, Duits: Belfried of Bergfried, Engels: Belfry) verwys na 'n hoë stormtoring met klokke, wat veral in Vlaamse stede aangetref word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search